Bemarking

Ons verkies die woord “bewusmaking” eerder as “bemarking”: ons hoofdoel is om gemeentelede en belangstellendes op hoogte te hou van wat Crux-portefeuljebestuur alles doen. Die bewusmakingsportefeulje bestaan uit ‘n aantal verskillende subportefeuljes, wat almal deur ander persone bestuur word.

Algemene bemarking:

Ons is verantwoordelik vir die koördinering van die verskillende subportefeuljes, veral wat kommunikasie betref.

Crux-lede betrokke:

Burger le Roux

Crux-blad:

Die Crux-blad is ‘n nuusblad wat eenmaal elke jaar verskyn. Die blad is bedoel om ‘n lekkerleespublikasie te wees, hoofsaaklik gemik op studente. In die Crux-blad gee ons terugvoer oor verskillende aksies, daar is interessante berigte oor bedrywighede en mense van die gemeente, en vele ander dinge wat ‘n mens van so ‘n publikasie sou verwag.

Website en Sosiale Media:

Die website wil graag al die aktiwiteite van die bediening saamvat en so as algemene bewusmaking dien. Facebook en Twitter word gebruik om gemeentelede op hoogte te hou van gebeure.

Crux-lede betrokke:

Sune Stapelberg 

  • Tel: 0744231745
  • Epos: sm@kruiskerk.com

Hercules Du Preez 

  • Tel: 0844472321
  • Epos: sm@kruiskerk.com

Pieter Swart (Website)

  • Tel: 0846217846
  • Epos: pieterswart13@gmail.com

CruxNuus

Die CruxNuus is ons weeklikse e-nuusbrief, dit bevat al die jongste nuus en belangrike gebeure van die week. Dit word gewoonlik op ‘n Woensdag uitgestuur. Ons belowe ons sal jou nie SPAM nie!

Martjie Burger