Crux-Blad

Die Crux-blad is ‘n nuusblad wat eenmaal elke semester verskyn. Die blad is bedoel om ‘n lekkerleespublikasie te wees, hoofsaaklik gemik op studente. In die Crux-blad gee ons terugvoer oor verskillende aksies, daar is interessante berigte oor bedrywighede en mense van die gemeente, en vele ander dinge wat ‘n mens van so ‘n publikasie sou verwag.