Gasvryheid

IMAG0155

Ons is die sosiale komitee van die gemeente! Ons reël die “KOFFIE NA KERK” in die Khaya na kerk op Sondae-aande.

Ons missie is om ‘n ruimte te skep waar gelowiges saam met mekaar kan kuier. ‘n Ruimte waar jy bietjie jou medegelowiges in die kerk kan leer ken. Ons wil almal laat welkom voel in die gemeente. Ons visie is dat die gemeente waarlik jou “kerk-familie” word – ons skep dus geleenthede waar sulke verhoudings kan ontwikkel.

Crux-lede betrokke:

Shani McClelland (Koffie na Kerk)

  • Tel: 0763765122
  • Epos: coming soon…