Kerugma

Wie is Ons?

Ons is ‘n praise & worship band; ons is ‘n groep studente wat vreugde daarin vind om die Here te dien met ons talente. Ons glo dat ons deur musiek te maak die Here se naam groot kan maak op so ‘n manier dat dit ook oorvloei in ons daaglikse lewens.

Kerugma is die griekse woord vir verkondig en dit is dan ook wat ons wil doen. Ons speel by kampe, kerke, koshuise en koffiekroeë, ‘n manier om dieselfde vreugde wat ons ondervind as ons in gesprek is met Jesus Christus deur ons sang aan ander oor te dra.

Vir meer inligting, kontak vir:

Jacques le Roux
Tel: 084 900 0991

E-pos: kerugma@kruiskerk.com

 

Of vul die vorm in hier onder:

Naam & Van

Epos

Onderwerp

Boodskap

CAPTCHA
captcha