Preke

Hier word die jongste preke beskikbaar gestel vir aflaai. CD’s of DVD’s kan ook by preke@kruiskerk.com bestel word teen R10 en R20 onderskeidelik.

Reeks: Wees gasvry

Sondag 30 Julie 2017
tema: Wees gasvry…teenoor die ander
teks: Lukas 14:7-14
Predikant: Scherlize Hayes (Proefpreek)

Sondag 23 Julie 2017
tema: Wees gasvry…met jou besittings
teks: Lukas 18:18-30
Predikant: Jaco Strydom

 

Sondag 16 Oktober 2016

tema: Brand…
teks: Filippense 2
Predikant: Irénée Heyns
Gesprek in erediens met Pinky (Bongeka)

Sondag 2 Oktober 2016
reeks: “Harte wat sing floreer”
tema 4: Geluk en die oomblik van nou
teks: Matteus 6:5-15
Predikant: Johan van der Merwe

Sondag 25 September 2016
reeks: “Harte wat sing floreer”
tema 3: Die deure na geluk maak na buite oop
teks: Matteus 5:13-16
Predikant: August Basson

Sondag 18 September 2016
reeks: “Harte wat sing floreer”
tema 2: Geluk is nie ‘n solo nie
teks: Matteus 5:21-26
Predikant: Richard van Wyk

Sondag 11 September 2016
reeks: “Harte wat sing floreer”
tema 1: Floreer of kwyn?
teks: Matteus 5:3-12
Predikant: Irénée Heyns

Sondag 21 Augustus 2016
reeks: “Tolle, Lege!” 4
tema: Slim of Wys?
teks: Spr 1:1-7; Pred 12:9-14
Predikant: Richard van Wyk

Sondag 14 Augustus 2016
reeks: “Tolle, Lege!” 3
tema: Profete of Sieners?
teks: Jer 7:1-15; 26:1-19
Predikant: Johan van der Merwe

Sondag 7 Augustus 2016
reeks: “Tolle, Lege!” 2
tema: Gekskiedenis?
teks: Genesis 1&2
Predikant: Jan van Zyl

Sondag 31 Julie 2016
reeks: “Tolle, Lege!” 1
tema: Genres – Jona se storie
teks: Jona 1-4
Predikant: Marié Britz

Sondag 24 Julie 2016
Prelude tot reeks: “Tolle, Lege!”
tema: Kaarte en mites…
teks: Matteus 20
Predikant: Irénée Heyns

Sondag 29 Mei 2016
reeks: I Quit
tema: I Quit…swak besluite
teks: Josua 14:7-11
Predikant: Richard van Wyk

Heilige Gees (mini reeks):
Sondag 22 Mei 2016
tema: Die Gees laat ons dans
teks: Johannes 17
Predikant: Marié Britz

Sondag 15 Mei 2016
tema: Die Gees laat ons sien
teks: Luk 15:11-24; Rom 8:14-17
Predikant: Jan van Zyl

Home Improvement reeks:
Sondag 8 Mei 2016
reeks: Home Improvement 5
tema: Ons vergewe mekaar
teks: Matt 18:21-35
Predikant: Johan van der Merwe

Sondag 1 Mei 2016
reeks: Home Improvement 4
tema: Ons dra mekaar se belange op die hart
teks: Fil 2:1-4
Predikant: Irénée Heyns

Sondag 24 April 2016
reeks: Home Improvement 3
tema: Ons mag van mekaar verskil
teks: Rom 14:1-23; 15:7-1
Predikant: Richard van Wyk

Sondag 17 April 2016
reeks: Home Improvement 2
tema: Ons versorg mekaar
teks: 1 Petrus 4:7-10
Predikant: Johan van der Merwe

Sondag 10 April 2016
reeks: Home Improvement 1
tema: Ons is verbind aan mekaar
teks: Romeine 12:1-8
Predikant: Irénée Heyns

7 weke aan tafel met Jesus:
Sondag 3 April 2016
reeks: 7 weke aan tafel met Jesus
week 7: Handelinge 2:41-47
Predikant: Jan van Zyl

Sondag 13 Maart 2016
reeks: 7 weke aan tafel met Jesus
week 6: Handelinge 10:1-11:18
Predikant: Marié Britz

Sondag 6 Maart 2016
reeks: 7 weke aan tafel met Jesus
week 5: Lukas 22:7-23
Predikant: Irénée Heyns

Sondag 28 Februarie 2016
reeks: 7 weke aan tafel met Jesus
week 4: Lukas 14:15-24
Predikant: Johan van der Merwe
Sondag 21 Februarie 2016
reeks: 7 weke aan tafel met Jesus
Week 3: Lukas 14:1-14
Predikant: Richard van Wyk

Sondag 14 Februarie 2016
reeks: 7 weke aan tafel met Jesus
Week 2: Lukas 7:36-50
Predikant: Jan van Zyl

Sondag 7 Februarie 2016
reeks: 7 weke aan tafel met Jesus
Week 1: Lukas 24:13-35
Predikant: Marié Britz

#Handgemaak reeks:

Sondag 31 Januarie 2016
tema: …word soos kinders (Matteus 18)
reeks: #Handgemaak
Predikant: Irénée Heyns

Sondag 24 Januarie 2016
tema: Die kuns om reuse te oorwin (1 Sameul 17)
reeks: #Handgemaak
Predikant: Richard van Wyk

Sondag 1 November 2015
Tema: Moses sterf…wat nou? (Beloofde Land reeks)
Predikant: Irénée Heyns
Sondag 25 Oktober 2015
Kerssangdiens

Exit Reeks (Grepe uit Exodus):

Sondag 18 Oktober 2015
Tema: Exit…van God (Exit Reeks)
Predikant: Johan van der Merwe

Sondag 11 Oktober 2015
Tema: Exit…met rigting (Exit Reeks)
Predikant: Irénée Heyns

Sondag 4 Oktober 2015
Tema: Exit…na die woestyn (Exit Reeks)
Predikant: Marié Britz

Sondag 20 September 2015
Tema: Exit…uit die bekende (Exit Reeks)
Predikant: Marié Britz
Sondag 13 September 2015 | Predikant: Irénée Heyns | Intro tot Exit

 

Menswaardigheidsreeks:

Sondag 30 Augustus 2015 | Predikant: August Basson | Tema: Omarm

Sondag 23 Augustus 2015 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Liefhê

Sondag 16 Augustus 2015 | Predikant: Jan van Zyl | Tema: Luister

Sondag 9 Augustus 2015 | Predikant: Irénée Heyns | Tema: Respek (Opname in Moederkerk)

Sondag 2 Augustus 2015 | Predikant: Johan van der Merwe | Intro tot reeks

Sondag 19 Julie 2015 | Predikant: Johan van der Merwe

 

Mosaïek reeks: Maak ‘n kunswerk van jou lewe

Sondag 7 Junie 2015 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Outro tot Mosaïek reeks

Sondag 31 Mei 2015 | Predikant: Jan van Zyl | Tema: Meesterstuk

Sondag 24 Mei 2015 | Predikant: Irénée Heyns | Tema: Skilderdoek

Sondag 17 Mei 2015 | Predikant: Jan van Zyl | Tema: Handwerk

Sondag 10 Mei 2015 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Verbeelding

Sondag 3 Mei 2015 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Interpretasie

Sondag 26 April 2015 | Predikant: Irénée Heyns | Tema: Stem

Sondag 19 April 2015 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Siel

Sondag 12 April 2015 | Predikant: Irénée Heyns | Intro tot Mosaïek reeks

 

7 Weke in gesprek met God

Sondag 29 Maart 2015 | Predikant: Irénée Heyns | Tema: Boosheid en broosheid

Sondag 22 Maart 2015 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: In gesprek met God oor… vergifnis

Sondag 15 Maart 2015 | Predikant: Marié Britz | Tema: Behoeftes en begeertes

Sondag 8 Maart 2015 | Predikant: Irénée Heyns | Tema: Laat U wil geskied!

Sondag 1 Maart 2015 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Laat U koningkryk kom!

Sondag 22 Februarie 2015 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Week 2

Sondag 8 Februarie 2015 | Predikant: Jan van Zyl

 

Welkom terug!

Sondag 1 Februarie 2015 | Predikant: Irénée Heyns | Tema: Welkom terug senior studente!

Sondag 25 Januarie 2015 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Welkom aan die nuweling studente!

 

Wakker word van…

Sondag 16 November 2014 | Predikant: August Basson | Tema: Liefde

Sondag 9 November 2014 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Vrede

Sondag 2 November 2014 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Vreugde

Sondag 26 Oktober 2014 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Hoop

 

Wakkerlê – preke oor die dinge wat ons pla

Sondag 19 Oktober 2014 | Predikant: Irénée Heyns | Tema: Woede

Sondag 12 Oktober 2014 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Twyfel

Sondag 5 Oktober 2014 | Predikant: Irénée Heyns | Tema: Seerkry

Sondag 28 Septemer 2014 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Vrees

Sondag 21 Septemer 2014 | Predikant: Irénée Heyns | Tema: Spyt

 

Staan dit régtig in die Bybel?

Sondag 14 Septemer 2014 | Predikant: Jan van Zyl | Tema: ‘n Geweldadige God?

Sondag 31 Augustus 2014 | Predikant: Irénée Heyns | Tema: Groot gebore mense en ‘n huilende hoëpriester

Sondag 24 Augustus 2014 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Ken jy die naam van jou beskermingsengel?

Sondag 17 Augustus 2014 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Die nag toe God vir Moses wou doodmaak

Sondag 10 Augustus 2014 | Predikant: Marié Britz | Tema: Wie Hom dien het geen gebrek nie?

Sondag 3 Augustus 2014 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Pi en die herkouende haas

Sondag 27 Julie 2014 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Hemelwesens met reuse kinders?

Sondag 20 Julie 2014 | Predikant: Marié Britz | Tema: Sprakeloos

 

Bible Blockbusters

Sondag 8 Junie 2014 | Predikant: Jan van Zyl | Tema: Noag

Sondag 1 Junie 2014 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Ragab

Sondag 25 Mei 2014 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Simson

Sondag 18 Mei 2014 | Predikant: Marié Britz | Tema: Abraham

 

Meer as Kennis (Pinkster 2014)

Maandag 12 Mei 2014 | Predikant: Richard van Wyk

Woensdag 14 Mei 2014 | Predikant: Richard van Wyk

Donderdag 15 Mei 2014 | Predikant: Dewaldt de Kock

 

Days of our Lives 

Sondag 11 Mei 2014 | Predikant: Jan van Zyl | Tema: Jeugdag (preekriglyn)

Sondag 4 Mei 2014 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Werkersdag

Sondag 27 April 2014 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Vryheidsdag (preekriglyn) | Media gebruik: I want to break free; Chicken Run; Braveheart

Sondag 13 April 2014 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Goeie Vrydag

Sondag 6 April 2014 | Predikant: Marié Britz | Tema: Dors

 

7 Weke wat geloof laat groei:

Sondag 16 Maart 2014 | Predikant: Jan van Zyl | Tema: Ons ontmoet God (preekriglyn)

Sondag 9 Maart 2014 | Predikant: Hannes Koornhof | Tema: Om om te gee (preekriglyn)

Sondag 2 Maart 2014 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Ons vra Godsvrae (preekriglyn)

Sondag 23 Februarie 2014 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: You may say I’m a dreamer (preekriglyn) | Video tydens preek gespeel

Sondag 16 Februarie 2014 | Predikant: Marié Britz | Tema: Kyk met sagte oë (preekriglyn)

Sondag 9 Februarie 2014 | Predikant: Hannes Koornhof | Tema: Onthou (preekriglyn)

Sondag 2 Februarie 2014 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Geluk is…

Sondag 10 November 2013 | Predikant: Jan van Zyl

 

Speelruimte Reeks:

Sondag 27 Oktober 2013 | Predikant: Dawfré Theron | Tema: Bronne

Sondag 13 Oktober 2013 | Predikant: Jan van Zyl | Tema: Tyd

Sondag 9 Oktober 2013 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Liggaam

Sondag 29 September 2013 | Predikant: Hannes Koornhof | Tema: Emosies

Sondag 22 September 2013 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Speelruimte

 

Follow Reeks:

Sondag 1 September 2013 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Unfollow

Sondag 25 Augustus 2013 | Predikant: Marié Britz | Tema: Hoe volg jy vir Jesus?

Sondag 18 Augustus 2013 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Spandrag

Sondag 11 Augustus 2013 | Predikant: Hannes Koornhof | Tema: Fynskrif?

Sondag 4 Augustus 2013 | Predikant: Johan van der Merwer | Tema: 1 2 3 . . . FOLLOW!

Sondag 28 Julie 2013 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Follow

Sondag 21 Julie 2013 | Predikant: Marié Britz | Tema: Hoe onderskei ek God se wil

 

Psalms Reeks:

Sondag 9 Junie 2013 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Hallelujah

Sondag 2 Junie 2013 | Predikant: Jan van Zyl | Tema: RE-MEMBER (preekriglyn)

Sondag 26 Mei 2013 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: JOY

Sondag 19 Mei 2013 | Predikant: Marié Britz | Tema: Tussen Angs en Sekerheid (preekriglyn)

 

EPIC Pinkster Reeks:

Donderdag 16 Mei 2013 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Connection

Woensdag 15 Mei 2013 | Predikant: André Serfontein | Tema: Image

Dinsdag 14 Mei 2013 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Participate

Maandag 13 Mei 2013 | Predikant: Dewaldt de Kock | Tema: Experience

 

Vol van die Gees Reeks:

Sondag 12 Mei 2013 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Die Gees van Christus

Sondag 5 Mei 2013 | Predikant: Hannes Koornhof | Tema: Die Gees van Tale

Sondag 28 April 2013 | Predikant: Marié Britz | Tema: Die Gees van die Lewe (preekriglyn)

Sondag 21 April 2013 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Die onvoorspelbare Gees (preekriglyn)

Sondag 14 April 2013 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Super Gees (preekriglyn)

Sondag 7 April 2013 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Tolk of Vertaal

Sondag 24 Maart 2013 | Predikant: Hannes Koornhof | Tema: Intog van die huilende Messias

 

X-FAKTOR REEKS (Die Boekie)

Sondag 17 Maart 2013 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: “Loopholes” (preekriglyn)

Sondag 10 Maart 2013 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: “Angry Birds” (preekriglyn)

Sondag 3 Maart 2013 | Predikant: Hannes Koornhof | Tema: “Showing Up” (preekriglyn)

Sondag 24 Februarie 2013 | Predikant: Marié Britz | Tema: “Insiders – Outsiders” (preekriglyn)

Sondag 17 Februarie 2013 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: “Brand Recognition” (preekriglyn)

Sondag 10 Februarie 2013 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Aksie!!!

Sondag 3 Februarie 2013 | Predikant: Johan van der Merwe | Seniors Verwelkomingsdiens

Sondag 27 Januarie 2013 | Predikant: Richard van Wyk | Eerstejaars Verwelkomingsdiens

 

Activate Reeks 2012:

Sondag 30 September 2012 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Trek uit die land van ER (preekriglyn)

Sondag 23 September 2012 Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Vergeet jou IK – Wat is jou MK?

Sondag 16 September 2012 | Predikant: Jan van Zyl | Tema: Versoekings en Beproewings

 

Life Apps Reeks 2012:

Sondag 2 September 2012 | Predikant: Jan van Zyl | Tema: Bemoediging

Sondag 26 Augustus 2012 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Konflik (Preekriglyn)

Sondag 12 Augustus 2012 | Predikant: Hannes Koornhof | Tema: Dankbaarheid | Thanks! How the new science of gratitude can make you happier (Artikel)

Sondag 5 Augustus 2012 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Rus (Preekriglyn)

Sondag 29 Julie 2012 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Application is everything (Preekriglyn)

Sondag 10 Junie 2012 | Predikant: Johan van der Merwe

Sondag 3 Junie 2012 | Predikant: Jan van Zyl

 

WAAR/ONWAAR Reeks 2012:

Sondag 27 Mei 2012 | Predikant: Marié Britz | Tema: Geloof is sekerheid

Sondag 13 Mei 2012 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Ons het lief soos God liefhet

Sondag 6 Mei 2012 | Predikant: Hannes Koornhof | Tema: Christene sal sterf vir ander

Sondag 29 April 2012 | Predikant: Jan van Zyl | Tema: Kom uit die kas uit

Sondag 22 April 2012 | Predikant: Marié Britz | Tema: In die “spotlight”

Sondag 15 April 2012 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Christene doen nie meer sonde nie

 

Die Roekelose God Pinkster Reeks 2012:

Donderdag 17 Mei 2012 | Dewaldt de Kock | Tema: Roekelose God

Dinsdag 15 Mei 2012 | Tim Theron | Tema: Herdefinieer sonde

Maandag 14 Mei 2012 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Die TWEE verlore seuns

 

7 Weke met God wat Roep Reeks 2012:

Sondag 25 Maart 2012 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Die God van weer probeer

Sondag 18 Maart 2012 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Dekodeer jou Roeping

Sondag 4 Maart 2012 | Predikant: Marié Britz | Tema: Moenie bang wees nie

Sondag 26 Februarie 2012 | Predikant: Richard van Wyk | Tema: Op die regte tyd op die regte plek

Sondag 19 Februarie 2012 | Predikant: Johan van der Merwe | Tema: Die sonde van “whatever”

Sondag 12 Februarie 2012 | Predikant: Hannes Koornhof | Tema: Ek is…