Aksies

Aksies 2013-02-28T18:02:32+00:00

Die aksies en uitreike bly vir een van die hartare van die gemeente. ‘n Gemeente wat net met haarself besig is, versaak nie net haar roeping nie, maar is besig om ‘n stadige dood te sterf. Ook mag ons nie ‘n gemeente wees mét aksies en uitreike nie – die hele karakter van die gemeente moet dié van gestuurdes wees.

Aksies voorsitter:

Lionel Hutton | 0834402928 | aksies@kruiskerk.com

Predikant verantwoordelik vir Aksies:

Irénée Heyns | 0834618564 | irenee@kruiskerk.com

 

Naam & Van

E-pos

By watter Aksie wil jy betrokke raak?

Boodskap

CAPTCHA
To use CAPTCHA, you need Really Simple CAPTCHA plugin installed.